Botso Malcolm Janet Linda En Leo
Botso, Malcolm, Janet, Linda en Leo,
Wat ‘n ongelooflike, luukse, rustige oornagplek. Ek en gesin was oorweldig met al die aandag, maar die ontspanne atmosfeer.
Ons het heerlik ontspan.
Dankie,
Ouma, Rita, Jan, Mojo en kinders